Springbok S. Woudstra - Prinses Irene Brigade

Ga naar de inhoud

Hoofdmenu:

Springbok S. Woudstra

Rekrutering > Rekruten uit Zuid-Afrika
Zijn zoon Friso stuurde de webmaster een levensbeschrijving in het Afrikaans over zijn vader:

My vader, Siebren Woudstra, gebore 14 Mei 1912, in Friesland, het na die depressie jare en moeilike werksomstandighede in Nederland, in 1936, besluit om na Suid Afrika te emigreer. Hy vertrek per boot na Suid Afrika, land aan in Kaapstad.  Vertrek per trein na die provinsie Transvaal en vestig hom in Krugersdorp waar hy in die bouaannemers bedryf werksaam is. Hy het homself gou al tuis gevoel in die nuwe land  en  besluit dat hy hier wil bly.
Siebren was ten tyde van sy vertrek verloof aan Sijtske  Feenstra ,in Ijlst, Friesland. Gou al skryf hy aan haar om na Suid Afrika te kom. Haar ouers versoek dat sy eers in Nederland in die huwelik  bevestig moet word. Dit sou dus `n` Huwelijk  by volmagt  plaats te hebben in Ijlst op Donderdag 13 Augustus 1936, en dan die Kerklijke bevestiging te Krugersdorp  5 September 1936 ' word.  Sy vertrek toe met die SS Jagersfontein na Suid Afrika.  Dus met die' handskoen getroud' was die volkstaal uitdrukking.
In 1943 is hy opgeroep vir militere diens en het sy boubedryf afgesluit.Hy vertrek per boot ,as lid van die derde groep dienspligtiges na Engeland en sluit by die Prinses Irene Brigade aan. Sietske het in Suid Afrika agtergebly met 2 dogters . Hy het egter weer in 1945 na sy veilige terugkeer uit Nederland, die bouaannemers bedryf heropen. Hy was `n geliefde en suksesvolle bouaannemer tot die jare 1978, waarna Theodorus die bedryf by hom oorneem.
Uit die huwelik is vyf kinders gebore. Voor-oorlogs,  Gerda  1940, Tineke  1941  en na-oorlogs,  Friso 1949, Theodorus  1952 en Marianna 1953. Almal in Suid Afrika gevestig. Daar is ook vir hulle 22 kleinkinders gebore wat hulle self ook kon beleef en geniet.
Na `n geseënde huwelik van 54 jaar is Sietske oorlede op 10 Oktober 1990. Siebren het nog goeie gesondheid geniet maar sterf op 21 Februarie  1992 na `n plotselinge hart toeval. Dus byna 80 jaar oud.
Friso  Siebren Woudstra.

Tijdens de veldtocht was Siebren chauffeur van Jan Beelaerts van Blokland, die behoorde tot de staf (Headquarters) van de Prinses Irene Brigade.
Het gezin Woudstra, met linksboven Siebren, begin jaren dertig in Zuid-Afrika.


"De drie musketiers": Siebren Woudstra, Jaap Rijk en onbekend
Siebren rechts

Siebren vooraan met armen over elkaar. Deze foto is nog in Zuid-Afrika  genomen. Het zusje van Siebren en de hond van het gezin staan nl. ook op de foto.
 
Siebren links met armen over elkaar. Waarschijnlijk is deze foto in Wolverhampton genomen.
 
Een reünie van de oude kameraden van de Prinses Irene Brigade in Zuid-Afrika rond 1985:
Staand: links onbekend, Siebren Woudstra, Nicolaas Kleinloog, Jan Dingshof, Pieter Kleinloog
Zittend:  Joop van Aurich  en Karel van der Leque

Met dank aan: Friso Woudstra, Zuid-Afrika
 
Zoeken
Copyright 2016. All rights reserved.
Terug naar de inhoud | Terug naar het hoofdmenu